Almal is geregtig op ’n gratis kredietverslag, wat wys hoeveel rente jy op verskillende kredietooreenkomste betaal en jou in staat stel om jou krediettelling met die gemiddelde telling van kredietaktiewe Suid-Afrikaners te vergelyk. Jody Hendricks praat met Wikus Olivier, ons bestuurshoof hier by Creditsmart, oor die belangrikheid van jou krediettelling en -profiel.
CreditSmart Expert Opinion
Originally featured:
Die belangrikheid van jou krediettelling
March 10, 2025